Tuis
Menu

Eredienstye

Sondag, 13 Oktober 2019

Biddag vir Gesondheidsdienste                                                                                                                                                                        Sinodale Deuroffer: Bediening aan Jode                                                                                                                                                       Belydenis van Geloofaflegging

  • 08:15  Informele Erediens: Kerk
  • 08:30  Jnr Dissipelskapskool
  • 09:30  Snr Dissipelskapskool
  • 10:15  Formele Erediens: Kerk
  • 10:15  Erediens: Jongensfontein
  • 10:15  Erediens: Huis Stilbaai

Hoogtepunt Skakels

Maandelikse Studiestuk

Gemeente Projekte

Gebedskolom

Kontak Besonderhede

15 Pastoriestraat
Stilbaai
Wes-Kaap
6674
Suid-Afrika

Tel: +27 (28) 754-1705
Fax: +27 (28) 754-2827

Kontak Vorm (kliek hier)

MERWEVILLE DROOGTEHULP

Die Wes-Kaap Sinode het Merweville aan ons gemeente toegeken, vir droogtehulp.

Ons het verskeie projekte wat ondersteuning aan Merweville se mense en boere gaan gee. Daar is onder andere 'n "Geskenkie vir 'n Vrou Projek", 'n Kosprojek, 'n Veevoer projek en 'n Emosionele Ondersteuningsprojek. Meer inligting gaan mettertyd bekendgemaak word.


Sakkie vir ‘n Pakkie

In die voorportaal van die kerk staan daar mandjies asook ‘n staander met winkel sakkies.  Neem ‘n “Sakkie”, binne sal jy ‘n nota vind van kos item/s.  Bring dan jou “Pakkie” volgende Sondag saam en laat dit in die voorportaal asseblief.  Jou bydrae word waardeer.
Sakkie vir n Pakkie

Rigtingaanwysers