Tuis
Menu

Eredienstye

Sondag, 23 Februarie 2020

Sinodale Deuroffer: Gemeentehulpfonds

  • 08:15  Informele Erediens: Kerk
  • 08:30  Jnr Dissipelskapskool
  • 09:00  Erediens: Jongensfontein
  • 09:30  Snr Dissipelskapskool
  • 10:15  Formele Erediens: Kerk

 

Hoogtepunt Skakels

Maandelikse Studiestuk

Gemeente Projekte

Gebedskolom

Kontak Besonderhede

15 Pastoriestraat
Stilbaai
Wes-Kaap
6674
Suid-Afrika

Tel: +27 (28) 754-1705
Fax: +27 (28) 754-2827

Kontak Vorm (kliek hier)

MERWEVILLE DROOGTEHULP

Daar het wonderlike reën geval in dele van Merweville en omgewing. Kom ons bid steeds vir reën en ook dat hierdie gemeenskap staande sal bly in geloof in hierdie moeilike tyd.


BEL VIR SAM - (060) 421-7873

 

as jy weet van iemand wat hulp nodig het, eensaam is, deur 'n krisis gaan ...

 

as jy hulp nodig het ...

 

as jy 'n SAM wil wees ...

 

as jy ons kan bemagtig met jou kenns ...

 

BID ASSEBLIEF VIR SAM!

 

Johannes 13:14  "As Ek dan, wat julle Heer en Leermeester is, julle voete gewas het, moet julle ook mekaar se voete was."

SAM

 

Rigtingaanwysers