Nuusbrief Inskrywe




Wie is aanlyn

Ons het 2 gaste aanlyn
WELKOM BY NG KERK STILBAAI
Visie en Beleid PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Administrator   

BRUGBOUERS is DISSIPELS wat hulle GETUIENIS uitleef en dissipels van CHRISTUS maak in;

  • Jerusalem

Ons getuig en reik uit oor alle grense in Stilbaai, Jongensfontein en Melkhoutfontein en die Ringsgebied.

  • Judea en Samaria

Ons getuig en bedien mense in Judea wat beskryf kan word as die Sinodale gebied en die res van die land. Samaria sou as die res van Afrika gesien kon word.

  • Uithoeke van die aarde

Bedieninge reik uit na mense in onbereikte gebiede wêreldwyd.

Die realiteit van ons visie is dat dit nie die resultaat van konsensus is nie maar dat dit help dat mense konsensus bereik. Dit lei daartoe dat mense hul hande uit hul sakke haal en werk vir ‘n saak terwyl die missie jou ‘n aanduiding gee van die waardes waarmee projekte aangepak word. ‘n Visie laat mense leef, anders haal ons net asem!

Die WAARDES waarmee ons aan die woel is in die gemeente impliseer die volgende manier van doen in die praktyk van omgee;

 

  1. “WEN” Ons bediening moet mense wat nie Christene is nie help om volgelinge van Jesus te word.
  2. “VESTIG” Ons lidmate moet verhoudings as dissipels van Christus ontwikkel wanneer ons hulle bedien.
  3. “TOERUS” Bemagtig ons mense met BYBELSE riglyne in ons verhoudinge met hulle?
  4. “STUUR” Rus ons lidmate toe om gestuurdes van Christus te wees?

 

 

 

Hoogtepunt Skakels

Maandelikse Studiestuk
Lees meer (kliek hier)

Gebeds Kolom
1. Inleiding & Koordineering
2. Gee terugvoer

YCIK Development
Alle Reg voorbehou. 2009 © NG Kerk Stilbaai
Ontwerp deur YCIK Development